Hierdie handleiding is op datum met die inhoud van die program soos op 31 Desember 2022.
Skuif Afriklok na 'n nuwe rekenaar (alleenstaande weergawe)
In die geval waar die program op 'n NUWE REKENAAR gelaai moet word, en die rugsteun-data vanaf 'n USB 'flash disk' herwin moet word, volg die stappe hieronder:
AFLAAI VAN SAGTEWARE: NUWE REKENAAR
1. Installeer die nuutste weergawe van die AfriKlok sagteware eers op die nuwe rekenaar, deur die AfriKlok sagteware van die website af te laai by: www.clock.co.za