Afriklok Handleiding
Menu

LBS/SDL-waardes

LBS/SDL-waardes
Inligting m.b.t. LBS, WVF en vaardigheidsontwikkeling verskyn hier.
11. Telefoonnommer
Die maatskappy se telefoonnommer.
22. Werkskeppingsaansporing
Die Werkskeppingaansporing (ETI) is ‘n inisiatief deur die Regering om die indiensneming van jong mense aan te moedig.  Die indiensneming van kwalifiserende jeug bring ‘n vermindering mee aan die LBS betaalbaar op die EMP201 vorm. Om werkers se ETI status na te gaan, volg dié skakel.
33. LBS-verwysingsnommer
Die maatskappy se LBS-nommer.
4

Skakelpersoon:

Naam

4. Skakelpersoon:
Naam
Naam van die skakelpersoon by die maatskappy (Let wel - slegs die persoon se naam).
5

Skakelpersoon:

Van

5. Skakelpersoon:
Van
Van van die skakelpersoon by die maatskappy(Let wel - slegs die persoon se van).
6

SDL toepaslik?

6. SDL toepaslik?
Dit is 'n heffing t.o.v. vaardigheidsontwikkeling. Is dit op die maatskappy van toepassing? Indien nie, sal die invoervelde wat op hierdie vraag volg, nie verskyn nie.
7

SDL-verwysingsnommer

7. SDL-verwysingsnommer
Indien die maatskappy SDL toepaslik is, voer die verwysingsnommer hier in. Dit lyk gewoonlik soos dit LBS nommer wat begin met 'n L in die eerste syfer se plek.
88. SETA
Kliek hier om die betrokke SETA uit 'n lys te kies.
9

SETA beskrywing

9. SETA beskrywing
Die volle naam van die gekose SETA sal hier getoon word.
1010. Aktiwiteit
Die kode wat verwys na die maatskappy se besigheidsaktiwiteite. Kliek hier om 'n aktiwiteit uit 'n lys te kies.
11

Aktiwiteits beskrywing

11. Aktiwiteits beskrywing
Die beskrywing van die gekose aktiwiteit sal hier getoon word.
1212. WVF-verwysingsnommer
Die maatskappy se WVF-verwysingsnommer.
13

Datums van SDL-toepaslikheid

13. Datums van SDL-toepaslikheid
Die begindatum ('vanaf') vir die maatskappy se SDL-toepaslikheid moet ingevul word. Die einddatum ('tot') moet oop bly tensy die maatskappy vir een of ander rede nie meer SDL-toepaslik is.
14

Lid van gekwalifiseerde MIBFA organisasie

14. Lid van gekwalifiseerde MIBFA organisasie
Dui aan of die maatskappy 'n lid van 'n gekwalifiseerde MIBFA organisasie is.