Afriklok Handleiding
Menu

Gespesialiseerde waardes

Gespesialiseerde waardes
 
1

Aantal ure op openbare vakansiedag (NIE WERKSDAG) (09:00)

1. Aantal ure op openbare vakansiedag (NIE WERKSDAG) (09:00)
Die stelsel kyk na hierdie waarde as 'n werker op 'n publieke vakansiedag werk wat nie op 'n gewone werksdag val nie. U sal sien die wetgewing rondom betaling op openbare vakansiedae word mooi uiteengesit op die res van die skerm.
2

Sektorale vasstelling toepaslik op maatskappy

2. Sektorale vasstelling toepaslik op maatskappy
Kies die korrekte sektor waarin die maatskappy val. Die stelsel hanteer sekere sektore anders.