Afriklok Handleiding
Menu

Easyfile inligting

Easyfile inligting
Inligting wat voltooi moet word indien uitvoere na Easyfile vanaf die stelsel getrek gaan word.
11. VAT 403 hoofindeling
Handelsklassifikasie kode. Daar is 34 hoofindelings of groepe wat deur 'n twee-karakter kode geïdentifiseer word.
2

VAT 403 hoofindeling lys

2. VAT 403 hoofindeling lys
Kliek op die lêer-ikoon om 'n lys van handelsklassifikasies te kry.
Dit word op die volgende bladsy getoon.
 
3

VAT 403 hoofindeling beskrywing

3. VAT 403 hoofindeling beskrywing
Beskrywing van die handelsklassifikasie sal hier vertoon na die kode gekies is.
44. VAT 403 aktiwiteit
Elke indeling is verder verdeel in aktiwiteite en elke aktiwiteit is geïdentifiseer deur ‘n vier-karakter kode. Die eerste karakters van hierdie kode stem ooreen met die karakters wat gebruik is om die hoofindeling te kodeer.
5

VAT 403 aktiwiteit lys

5. VAT 403 aktiwiteit lys
Kliek op die lêer-ikoon om 'n lys van aktiwiteite te kry.
6

VAT 403 aktiwiteit beskrywing

6. VAT 403 aktiwiteit beskrywing
Beskrywing van die aktiwiteite sal hier vertoon na die kode gekies is.
77. SIC7 kode
'Standard Industrial Classification' kode. 'n Lys van dié kodes kan gevind word op die volgende webtuiste 'www.statssa.gov.za'. Dit kan ook in die kode lys op die program gevind word.
8

SIC7 kode lys

8. SIC7 kode lys
'n Lys van 'Standard Industrial Classification' kodes.
9

SIC7 kode beskrywing

9. SIC7 kode beskrywing
Beskrywing van die SIC7 kode sal hier vertoon na die kode gekies is.
10

Fisiese adres

10. Fisiese adres
Die fisiese adres van die besigheid vir Easyfile doeleindes.