Hierdie handleiding is op datum met die inhoud van die program soos op 31 Desember 2022.
Algemeen
Hierdie deel van die maatskappybesonderhede bevat die maatskappynaam, adres, telefoonnommer, faksnommer en e-posadres.
Hierdie is die naam wat gebruik word om die sagteware by ons te registreer. Dit is ook gewoonlik die naam van die hoofmaatskappy indien die sagteware in 'n veelmaatskappy-opset gebruik sal word.